(DOWNLOAD) "Die einde" by Jan du Rand # eBook PDF Kindle ePub Free

eBook details
- Title: Die einde
- Author : Jan du Rand
- Release Date : January 26, 2013
- Genre: Christianity,Books,Religion & Spirituality,
- Pages : * pages
- Size : 3964 KB
Description
Dit is net menslik om nuuskierig te wees oor die eindtyd. Daar is ook gereeld sprake van baie dinge wat mense laat asem ophou. Maar wat sĂȘ die Bybel, die Woord van ons ewige en troue God, oor die einde van alle dinge?
In DIE EINDE fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos:
âą die tekens van die eindtyd
âą die wederkoms van Jesus Christus
âą die opwekking van die dooies
âą die finale oordeel
Talle onderwerpe wat te doen het met die lewe vóór die dood word ook aangeroer, soos: die eskatologiese plek en rol van moderne Israel, en die dringende vraag na die regverdigheid van God wanneer soveel âonverklaarbareâ waaroms elke dag om ons plaasvind.
DIE EINDE is ân Bybelgefundeerde, gebalanseerde kyk op God se toekoms vir sy kinders sodat gelowiges nou reeds, vóór die dood, sinvol kan leef.